Chanteclear
Chanteclear | East London Bed & Breakfast Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (125)
Set along the pristine beaches of Gonubie, East London, Chanteclear Bed and Breakfast is your ideal home away from home, a place to unwind from the stresses of the day. Relax to the soothing sound of waves crashing on the shore. Chanteclear is the perfect location for business people needing a break from meetings in East London, or holiday makers looking for a base to explore the beautiful coastline. Just a 3-minute stroll to a walk on beach!
Chanteclear Bed and Breakfast has 5 well appointed double bedroom en-suite units that open up onto a picturesque central courtyard with a beautiful fountain and benches inviting guests to come outside and relax.
All bedrooms come with selected DStv channels. For the more laid-back guests we offer self catering units which each boast a bedroom, sleeper couch, 2 bathrooms, kitchen and selected DStv channels. A communal braai area is available in the court yard. Dedicated off-street parking is provided on the premises.
Accommodation at Chanteclear is available at very reasonable rates. Special rates can be negotiated for longer stays.
Chanteclear Bed and Breakfast has 5 well appointed double bedroom en-suite units that open up onto a picturesque central courtyard with a beautiful fountain and benches inviting guests to come outside and relax.
All bedrooms come with selected DStv channels. For the more laid-back guests we offer self catering units which each boast a bedroom, sleeper couch, 2 bathrooms, kitchen and selected DStv channels. A communal braai area is available in the court yard. Dedicated off-street parking is provided on the premises.
Accommodation at Chanteclear is available at very reasonable rates. Special rates can be negotiated for longer stays.
Self Catering
- Configuration : Unit Separate from Guesthouse/B&B
- Bed : Double Bed
- Priced From : R600 per unit
- Capacity : 4
2 self catering units which each boast a bedroom, sleeper couch, 2 bathrooms, kitchen and selected DStv channels.
B and B Units
- Configuration : Room in Guesthouse/B&B
- Bed : Double Bed
- Priced From : R600 per unit
- Capacity : 2
Tastefully decorated rooms which come with a modern en-suite bathroom, selected satellite channels, are serviced daily and open up onto a stunning courtyard with fountain.
Local area description
Baie tevrede en waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I will See stars.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I did not expect to have a balcony all too ourselves which was wonderful. The owners are lovely people. I was as close to the sea as one can get. Our room was larger than I expected and we had everything we needed.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Loopafstand vanaf strand en boardwalk.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjies en vriendelike mense.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Stella se ontbyt en Tony se manier van bedien, laat jou vinnig tuis voel. Twee wonderlike mense.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eienaar is vriendelik en baie behulpsaam. Wonderlik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gasvry en netjies, 50 m vanaf die see. Tony en Stella gaan uit hulle pad om jou verbly so aangenaam as moontlik te maak, kan aanbeveel 110%.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
No comment on the room.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Diens is uitstekend en is baie vriendelik en hulpvaardig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goed geleë met en-suite geriewe. Huis weg van die huis. Heerlike ontbyt. Eienaars (Tony en Stella) skroom nie om idees te gee vir dagreise en besienswaardighede nie. Dankie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Puik! Kamer was baie netjies en skoon, eienaars baie gasvry, bekostigbaar en ontbyt uit die boonste rakke. Sal vir seker weer daar oorbly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was vriendelik ontvang en kamer was skoon en gemaklik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het dit baie geniet. Ons was vriendelik ontvang en die eenheid was goed toegerus met die nodige. Ons het ‘n vreeslike lekker ontbyt gehad wat in die prys ingesluit was, met ‘n great uitsig oor die see. Rêrig ontspannend.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Clean room, great stay. Nice braai area.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The friendliest hosts, most beautifully presented room and a breakfast fit for a king! It was an absolutely fantastic stay at Chanteclear although we wish we could have stayed longer and not had to rush back home. I would highly recommend staying there. We can’t wait to come back.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly en die ontbyt was uit die boeke.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker gebly. Rustig en privaat.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gasvryheid en ontbyt uit die boonste rakke! Ontbyt was kuiertyd!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chris en Stella se vriendelikheid en gasvryheid laat jou sommer tuis voel. Mooi omgewing.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kamers is pragtig, ontbyt heerlik en sal weer daar oornag. Chanteclear is beslis aan te beveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
‘n Fantastiese plekkie, goed geleë.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eienaar het alles in sy vermoë gedoen om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die plekkie was netjies, skoon en ons was privaat.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer met sjokolade bederfies. Was verras met koffie en tee in kamer beskikbaar. Die bed slaap ongelooflik lekker en die badkamer is pragtig toegerus. Spierwit beddegoed en handdoeke. Heerlike ontbyt. Die strand is ook net oor die pad. Sal definitief weer daar tuisgaan. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie Tony en Stella vir ‘n wonderlike vakansie by Chanteclear! Stunning plek! Wonderlike diens!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kamers en Perseel altyd netjies en skoon, personeel is almal vriendelik. Baie dankie Tony & Stella.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie vriendelik mense, fantastiese kos.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Aangename mense, kamers was netjies en skoon, die ligging baie naby aan die see, en Gonobie-swemstrand.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het dit daar baie geniet. Hulle het elke dag vir ons kom skoonmaak en nuwe handdoeke ook gebring. Die mense was baie behulpsaam gewees.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uitstekende diens en vriendelike personeel. Het dit baie geniet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is pragtige, skoon verblyf met van die lekkerste ontbyt! Vriendelike ontvangs en inligting. Sal hulle beslis weer besoek!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eienaar se toewyding en persoonlike belangstelling is ongelooflik. Ontbyt (vyfster) is genuttig in ‘n eetsaal met ‘n see-uitsig, het lekker geslaap in ‘n stil omgewing en veilig gevoel. Hierdie gashuis is sekerlik een van die beste in Suid-Afrika. Sal die gastehuis ten sterkste aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker ontbyt, vriendelike mense. Skoon en netjiese kamer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vriendelike diens, netjiese verblyf. Bitter naby aan die see, my vrou en seun het die hele dag op die strand spandeer terwyl ek uit was vir besigheid. Hulle het nie een keer bedreig gevoel nie en het die skulpies baie geniet. Sal die plekkie enige tyd aanbeveel vir ‘n sakereisiger of selfs vir vakansiegangers.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kamer was ruim en gerieflik en die ontbyt was heerlik. Ons het ons verblyf baie geniet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Strand is veilig en pragtige see-uitsig. Wonderlike eetplekke naby strand. Pannekoeke uit boonste rakke by Pancake Heaven.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons baie lekker gebly. Netjies en skoon. Baie vriendelike mensies. Elke dag vars handdoeke gekry en die skottelgoed wat ons gelos het was gewas. Sal enige tyd weer daar gaan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Rustige plekkie met ‘n kalm atmosfeer. Die eienaars is dierbare mense wat mens tuis laat voel. Kamers is ruim en pragtig skoon.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was ingeboek vir 3 aande vir ‘n besigheidsbesoek. My seun saamgeneem op die trippie. Was ‘n plesier om daar te bly die paar dae.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie modern, netjies en die mense by Chanteclear het jou baie welkom laat voel en baie vriendelik en behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Het goeie advice gekry oor volgende bestemming. Heerlike ontbyt.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek kan Chanteclear regtig aanbeveel. Baie vriendelike mense. Baie hulp vaardig. Die ontbyt was baie lekker en waarde vir geld. Alles is skoon en netjies. Die huis is amper langs die strand met net ‘n straat wat dit skei. Was regtig baie lekker om hier te bly sal hulle weer in die toekoms besoek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons verblyf was onverbeterlik en gasvry. Kamer en badkamer was netjies, skoon en pragtig. Ontbyt was uit die boeke. Sal definitief weer by hulle tuisgaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker by Chanteclear gebly, dit is sentraal. Alles wat ons wou hê. Sal beslis weer gaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Skoon en gerieflike kamer. Baie gasvry en vriendelik. Ontbyt was heerlik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
‘n Diamant in Gonubie. Vir enige iemand wat daar wil oornag vir ‘n dag of 3 dit is elke sent werd, daar is nie veel om te doen in Gonubie self nie. Ons was baie vriendelik verwelkom deur Tony, hy en sy vrou het ons so gemaklik en tuis laat voel. Ons het ook heerlike ontbyt die oggend daar ontvang en die oulike plekkie is letterlik ‘n klipgooi ver van die strand af. Ons sal definitief weer daar slaap!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goeie waarde vir geld vir die gesin wat op ‘n begroting moet vakansie hou.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Tony en Stella is die ideale gaspersone om enigiemand welkom te laat voel. Van die blommetjie op die bed tot die sjokolade op die kopkussing was dit louter plesier om daar te kon kuier. Geen versoek was te veel nie en hulle ontbytte het alle voorskrifte te bowe gegaan. Hulle is uitstekende ambassadeurs vir die gasvryheidsbedryf en doen die Oos-Kaap eer aan met hul professionaliteit. Ek sal net daar wil bly as ek myself weer in Gonubie bevind.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Tony and Stella ensured we enjoyed our stay from the second we landed. We got woken up for breakfast and when we couldn’t make it, Tony brought it to our room. I’d go back again and again!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is skoon. Die woonstelletjie is elke dag skoon gemaak met skoon handdoeke elke oggend. Alles wat jy nodig het om kos te maak is in die kombuis. Ingeboude kaste in die kamer. Twee badkamers. Veilig, met ‘n speelplekkie vir klein kinders. Braaigeriewe. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal by geen ander plek akkommodasie soek as ons weer Gonubie besoek nie. Uitstekende waarde vir geld. Welgedaan aan Tony en sy vrou vir ‘n aangename naweek van verblyf en heerlike ontbyt.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
My twee ouers het daar vir ‘n week tuis gegaan en hul kon nie uitgepraat raak oor hoe netjies en veilig dit is by Chante Clear nie. Hulle is ook baie gasvry. Baie dankie vir ‘n heerlike tydjie daar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Very good all round stay and hospitality.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjiese skoon kamers. Naby die strand. Ontbyt en geselskap is uitstekend. Atmosfeer is baie gemaklik en vriendelik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eienaar en personeel baie vriendelik en behulpsaam, verblyf netjies en het aan al ons behoeftes voldoen, dankie Tony en personeel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek was hartlik ontvang en die kamer was pragtig netjies en goed ingerig. Kan hulle beslis aanbeveel! Dis vir hul geen moeite om ‘n ekstra myl te loop nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien gradering.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vriendelik en professioneel, netjies en gerieflik, heerlike ontbyt en aangename gasheer en gasvrou, goeie waarde vir geld – enige tyd aan te bevele. Ons sal beslis weer daarvan gebruik maak indien ons weer in daardie area moet oornag.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Suited our needs. A comfortable, no fuss accommodation with an excellent breakfast and very friendly hosts. Very well priced.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Cleanliness; safety; breakfast done with love; services done with love and happiness, feels like home away from home.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Our stay was lovely! We felt really welcome as our hosts were very friendly and kind. Our room was clean, neat ad cozy. Overall very satisfied. Real value for money. We will definitely be returning.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Skoon kamers met alles wat ons kon nodig kry. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Persoonlike aandag en baie goeie waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Great plek om te bly. Baie positiewe punte, enigste slegste: jy kan nie die see sien van die huis af nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is die 2de keer dat ons daar gaan bly en dit is net ‘n plesier. Die eienaars is uiters vriendelik, die kamers skoon en netjies en die ontbyt is fantasties. Dit is baie rustig en huislik – kan nie wag om Januarie weer daar te kuier nie. Dankie vir julle gasvryheid!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by hulle oornag.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het heerlik gekuier by Chanteclear. Tony en Stella het ons hartlik ontvang. Die kamers is baie netjies en die ontbyt was smaaklik met `n rustige uitkyk oor die see. Sien uit na die volgende besoek en sal Chanteclear beslis aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Rustige plek, baie netjies en skoon kamers. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Good place for a few nights. The area is right on beach front, but still quiet.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is die mees rustigste plek. Baie netjies en skoon. Die heerlikste ontbyt. Vriendelikste mense wat graag hulle staaltjies en verhaaltjies met jou deel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjiese skoon verblyf en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik. Sal beslis weer daar gaan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Blyplek was soos beskryf en al kritiek was geen tafel in eenheid wat selfsorg was. Moes op skoot eet wat nie by res van verblyf gepas het nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear is rustig mooi. Die eienaars is liewe mense en hulle maak jou deel van ‘n vredeliewende familie. Sal altyd daar tuisgaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Tony en sy wonderlike vroutjie het ons baie tuis laat voel en na al ons vereistes voldoen. Chanteclear is naby alles wat Gonubie het om te offer. Ons het baie lekker gekuier. Dankie julle, ons sal julle weer sien.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien die sterre!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Excellent from the breakfast to the rooms. The host and hostess are very friendly. Will always, when in Gonubie, stay over at Chanteclear.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Met ons aankoms was ons vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die kamer was baie netjies,skoon en gerieflik. Die groot en heerlike ontbyt wat voorgesit was, kan net met die beste vergelyk word. Die aand nadat ons by ons huis aangekom het, het ons ‘n oproep van die eienaar ontvang om te verneem of ons veilig teruggereis het. Ons kan net met lof praat van Chanteclear en die eienaars. Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak. Vriendelike Groete.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker ontbyt en die eienaars het goeie advies gegee oor oulike plekke om te gaan besoek. Kamers is netjies. Parkeer van die straat af. Televisie is ‘n bietjie klein. Lekker gebly en jet walvisse gesien van ontbytkamer af.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dankie Tony en Stella alles was perfek, oggendete was heerlik en julle was baie behulpsaam. Ons sien julle beslis weer!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie mooi skoon netjies en wonderlike gasheer en -vrou. Heerlike ontbyt, soos huis weg van die huis af! Beslis aan te beveel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Skoon, netjies en professioneel. Altyd vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was vir my nog altyd perfek en vriendelik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ervaring was baie geniet. Na aan die see, loopafstand, heerlike naweek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear is ‘n pragtige plek. Die gasheer is baie aangenaam en vriendelik. Ons kamer was mooi en voldoende ingerig en is baie gerieflik. Ontbyt was bo verwagting en dit was baie lekker. Lekker om ontbyt te geniet met so ‘n mooi uitsig. Ek sal Chanteclear sterk aanbeveel. Of liewer – gaan ervaar dit self, jy sal nie spyt wees nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjiese, skoon plekkie en ontbyt was uit die boonste rakke en bied waarde vir geld. Dankie Tiny en Stella .
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Excellent experience staying at Chanteclear. We had a call from Tony while travelling to East London to confirm our expected time of arrival. We were met by Tony and Stella who are lovely people. The room was lovely, clean and comfortable. Breakfast was devine. We loved the place so much that we stayed there again on our return trip. Highly recommended.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lekker na aan al die plekke in Gonubie. Kamers is pragtig met gerieflike badkamers. Heerlike ontbyt! Die gastehuis is oorkant die straat van die see – wonderlik! Tony en Stella laat mens voel soos ou vriende – het lekker met hulle gekuier. Beste wense vir julle besigheid! Ons hoop om julle gou weer te sien!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gasvrye mense wat ons dadelik laat tuis voel het. Baie lekker oornagplek. Sal weer gaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Tony and his wife were charming hosts with a wonderful home away from home environment.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was baie goeie waarde vir geld, gerieflik, skoon en goed geleë. Baie vriendelik ontvang en inligting oor Gonubie gegee. Het vooraf gebel om seker te maak ons weet waar dit is en om hoe daar te kom. Sal dit weer gebruik as ons Gonubie toe gaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear is ‘n rustige plekkie geskik vir jonk en oud. Die diens is tops en die tannie se ontbyt fantasties. Dis pragtig skoon en in die agtergrond hoor en sien mens die see.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We stayed at Chanteclear this weekend. What an absolute great place, the picture don’t do it justice. it’s even nicer there. The beach is just over the road. Lovely rooms and Tony and his wife were great hosts, they went out of their way to make our stay fabulous. From going out of their way to come and collect us at the airport to taking us back the Sunday and giving us a mini tour of east London. The breakfast on the deck is a great plus and absolute value for money. Will be back with our family for another longer stay there!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was baie netjies en skoon en die area is baie rustig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
‘n Plek waar jy kan rus vind met puik, skoon en goed toegeruste akkommodasie. Ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer kom kuier.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het lekker gebly en Tony en sy vrou het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Toe ons instap in die kamer was dit soos vyfster-akkommodasie. Ongelooflike aandag aan detail om mens te laat welkom voel. Heerlike ontbyt en gasvryheid om alles af te rond maak dit die beste verblyf wat ons nog ooit gehad het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat daar verby sou reis en ‘n plek soek om te rus en ontspan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Zeer vriendelijke eigenaren! Heerlijk ontbijt! Met gezellige muziek! Wij voelde er ons gelijk thuis!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear is ‘n klein juweeltjie. Die gastehuiseienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal hulle enige tyd aanbeveel en het heerlik gekuier.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uiters vriendelike en behulpsame gasheer, gasvrou en personeel. Hulle het ons soos familie laat voel. Pragtige kamer – skoon en netjies. Heerlike ontbyt.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Het was en beetje koud.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n aangename verrassing toe ons by Chanteclear aankom. Alhoewel dit reeds laataand was, het Tony ons baie welkom laat voel. Ons het heerlik geslaap met die gedruis van die see in die agtergrond. Die ontbyt die volgende was fantasties. Dit was so lekker om tuis te gaan by ‘n gastehuis waar die mense Christelike waardes uitleef. Ek kan Chanteclear beslis aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
It was two nights, as an anniversary present, for my son and his wife. My son is extremely stressed out by his work at the moment so I asked the owners of Chanteclear to look after them and they surpassed all expectations. My son can be very nit picky and when I asked him, he said that everything was great. They went out of their way for my children and for that I say thank you from the bottom of my hart.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The owners are very friendly and helpful. Thanks very much for a good stay. They phoned us even afterwards asking if we arrived savely.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons kamer was lekker ruim en baie skoon/netjies.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien die sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjies en skoon kamer met alles wat jy nodig het. Kamer word elke dag skoongemaak, al was dit naweek en vakansiedag. Skoon handdoeke word ook elke dag voorsien. Vriendelike, omgee mense en Matty (poedel) ewe vriendelik. Heerlike ontbyt geniet met pragtige uitsig! Sal definitief aanbeveel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Tony het met ons reis na Gonubie asook die volgende dag nadat ons ons bestemming bereik ons geskakel om uit te vind of ons veilig gery het. Dit verdien 10 sterre. Die verblyf en die gasvryheid om nie eers te praat van ons ontbyt kan ons met vrymoedigheid aanbeveel. In die toekoms sal ons verseker van geen ander verblyf gebruik maak nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Perfekte plekkie vir ‘n wegbreek. Dit is naby alles geleë maar tog uit die gejaag van die stad. Die eienaars is baie vriendelike, oop mense wat jou sommer tuis laat voel …
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear aangename plek om te rus. Skoon en netjies asook vriendelike mense.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlik rustig. Loopafstand van die see. Die ontbyt was baie lekker.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear is definitely one of the bed and breakfasts I’ve stayed and and would definitely return to. Tony and his wife really went out of their way to make us feel at home. From being served at breakfast to the wonderful chats we had. Would definitely recommend it as you won’t be disappointed.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear is one of the best, if not the best, bed and breakfast’s that we have ever stayed at. I would recommend it to anyone and would love to return someday. The service is friendly and fast. The rooms are clean and spacious. Tony and Stella are wonderful people!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vriendelike mense met skoon behuising. Ontbyte was goed gewees en werklik in geheel gesien, waarde vir geld. Sou net meer gerus gevoel het indien daar sekuriteitsomheining met toegangsbeheer was.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die TV is ‘n bietjie klein, maar verder, geen klagtes nie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kan nie vir beter oornagplek vra nie. Hulle diens is fantasties en gee idees om plekke te gaan sien en om te gaan doen. Dit was soos vorige keer baie lekker om terug te keer na Chanteclear. Die weer het saam gespeel en die diens was baie goed.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker gebly. Tony en Stella het ons op die hande gedra en ons verwys na al die mooi plekke wat ons besoek het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
What a lovely host couple – they are caring, kept the place so warm and welcoming to us, and the lovely breakfast the next day was such a treat. They even called us to see that we were safe at our next destination. That is exactly what people need to experience when going on holiday. Well done guys!!!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Chanteclear is ‘n baie netjiese, skoon plekkie met ‘n rustige atmosfeer vir ‘n wegbreek na ‘n besige week. Absoluut die moeite werd! Baie rustige verblyf weg van die geraas met uitstekende mense wat omgee. Gasvryheid en vriendelikheid ken geen perke nie en laat jou onmiddellik tuis voel. Die rustige atmosfeer met see-uitsig net die regte medisyne vir ‘n moeë siel. Absoluut die moeite werd! Die ontbyt was uitstekend en smaakvol.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Everything was perfect. Bedding was so clean and neat, wonderfully equipped for a family with small kids…so close to everything. We really had a lovely stay and would go back any time. The water pressure and taps could get some attention… and maybe a counter-top oven….as the wind was blowing so heavy outside we couldn’t braai, so it would have been nice to place the meat in an oven to cook.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was aaangenaam verras met die ontvangs, die diens is effektief en goed georganiseerd, die kamer netjies en skoon (ons hou veral van die tjokkie op die kopkussing), die ontbyt is fantasties in die ontbytkamer met ‘n voortreflike uitsig. Ons sal beslis weer by hulle bly as ons in die area reis.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The owners were friendly and the breakfast was delicious. We had a wonderful experience which exceeded our expectations.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die omgewing was baie gepas, veral met ons twee woelwaters. Met die uitsig op die see van die balkon af, kon ons darem die dolfyne en walvisse sien speel in die branders!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het lekker uitgerus in die rustige atmosfeer by Chanteclear. Sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjies en fantasties. Sal weer by Chanteclear bespreek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryActivities OnsiteFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteMeal Types OfferedActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Secure Parking
- Free Wifi
- Fishing
- Bird Watching
- Cycling
- Swimming
- Airport Transfers By Arrangement
- Braai Area
- Guest Lounge
- Kitchen Facilities
- Laundry Service
- No Smoking Indoors
- Satellite TV
- Self Catering
- Serviced Daily
- Free Wifi
- WiFi
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Breakfast
- Fishing
- Big Five
- Bird Watching
- Cycling
- Game Drives
- Game Viewing
- Guided Walk
- Swimming
- Tennis
- Secure Parking
- Off Street Parking